Waray-Waray Winaray, Samareño, Lineyte-Samarnon, Binisayâ nga Winaray, Binisayâ nga Samar-Leyte, Binisayâ nga Waray | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Filippyne | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 2 560 000[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Wes-Maleis-Polinesies Sentraal-Filippyns Visayas Waray-Waray | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Baybayin-skrif (histories) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Streektaal in die Filippyne | |
Gereguleer deur: | Komisyon sa Wikang Filipino | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | war | |
ISO 639-3: | war | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Waray-Waray (Winaray, Samareño, Lineyte-Samarnon, Binisayâ nga Winaray, Binisayâ nga Samar-Leyte of Binisayâ nga Waray) is na Tagalog (met Filippyns, as amptelike taal), Cebuano, Ilokano en Hiligaynon die vyfde belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die sentrale dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die provinsies van Samar, Noord-Samar, Oos-Samar, Biliran en Leyte in die eilandgroep van die Visayas.
Die taal se naam is afkomstig van die woord "waray", wat gereeld deur nie-sprekers gehoor word. Dit beteken "nie", "niks" of "geen".
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search